Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
KORT VOOR LANK
BÓ DIE OMSTANDIGHEDE • HYKIE BERG EN SY VROU HET GEWAG OP NUUS OM TE BEVESTIG SY'S SWANGER TOE HULLE UITVIND HY'T KANKER. NÁ MAANDE KAN HULLE EINDELIK PRAAT OOR DIE STORM WAT HULLE MOES TROTSEER EN HULLE HOOP VIR DIE TOEKOMS
HY KOM NIE WEER TERUG • Sy’t haar groot liefde aan die ander kant van die wêreld gevind. Nou moet Maighlin Andrews haar man begrawe – en hulle twee klein seuntjies wil maan toe vlieg om weer by Pappa te wees
'N WEDLOOP TEEN HAAT • Jare lank al word die driekampatleet Henri Schoeman oor een wedloop verguis. Nou breek hy sy stilswye oor die kuberboeliegedrag wat hom bly agtervolg
'N LAASTE GROET VIR EMILY • Wit rokke, palmtakke en 'n 'Jan Smuts' aan die woord: 'n Eeu ná Emily Hobhouse se staatsbegrafnis word die afskeid in Bloemfontein herskep
KLIK, SKRYF, KATJIËNG • 'N KAAPSE SKRYWER MAAK MILJOENE RANDE UIT LIEFDESVERHALE WAT SY MET DIE HULP VAN KUNSMATIGE INTELLIGENSIE SKEP. DIT LAAT DIE UITGEWERBEDRYF REGOP SIT EN LAAT DIE DOODSREIGEMENTE INSTROOM
DIE KONINGIN VAN STYL • HIER'S PRINSES KATE SE 20 MOOISTE UITRUSTINGS VAN DIE AFGELOPE TYD
Parmantig met PESTO! • Van 'n gier tot 'n STAATMAKER in die kombuis! Winkelpesto is dikwels peperduur, dus verduidelik ons jou hoe om SAKPAS pesto's self te maak en hoe jy dié LEKKERSTE vir meer geur kan inspan
PITAS met PESTO-FRIKKADELLE
TAMATIE-PESTO-KNOFFELBROOD • LEWER 1 MIDDELSLAGBROOD / BEREIDING: 30 MIN. / STAANTYD: 1 UUR / GAARMAAKTYD: 45 MIN.-1 UUR.
Editorial
WAT STATIENE AAN JOU LYF DOEN • Miljoene mense drink daagliks dié cholesterolverlagende pille, maar baie is bekommerd oor die newe-effekte. Volgens kenners weeg die voordele egter veel swaarder as die risiko's
MOENIE IN DIÉ STRIK TRAP NIE • Kubermisdadigers het allerhande slinkse planne om jou geld te steel. Só kan jy keer dat jy hulle volgende slagoffer word
DIE ALGEMENSTE SLENTERS
Die wind waai Zara se woorde oop
Soetroos van Saron • Lees die tweede aflewering van ons vierdelige uittreksel uit dié uitstekende nuwe roman
kyk Luister
SPIOEN-SPIOEN • Verdiep jou in die rillerwêreld van geheime agente
Terug na ons pop-wortels
TV-gids
Oudste skeepswrak moontlik ontdek • ONS GESELS OOR
ELDERS IN DIE WÊRELD
HG JUNIOR
Van bome tot vloeibare goud • Wat is 'n slaitjie sonder sy olyf-maatjie? Dié kombuisgunsteling het 'n fassinerende, eeuë oue geskiedenis
'EK DINK NIE EK HET MET SÓ BAIE VROUE GESLAAP NIE' • In sy nuwe outobiografie steek Michael Douglas min weg oor sy wilde verlede, sy familie en sy liefdeslewe. Maar vra hom uit oor die onthullings, en die Hollywood-legende raak gou liggeraak
DIE EEN WAT NIE SINK NIE • Gino Hart het as 'n 14-jarige seuntjie die eerste keer die flik Titanic gekyk. Sedertdien het hy 19 replikas van die beroemde skip gebou – sy jongste toer al 'n dekade deur die land
SAAM IN LEWE EN DOOD • José Luis en José Armando het daarvan gedroom om self te loop – en het kliphard daarvoor geoefen. Maar toe is hulle twee dae ná hulle laaste oefenvideo oorlede
DUBBELFOUT! • TOPSPELERS VERDIEN MILJOENE, MAAR LAER OP DIE TENNISRANGLYS SUKKEEL ANDER OM HULLE TOERE TE...